Μουσικό βίντεο

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Dans Dans Lisa
Dans Dans Lisa
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Meiring
Meiring
Composer
B.O.SCH.
B.O.SCH.
Composer

Στίχοι

Ek kies Ek kies om dit nie te glo nie Maar my gedagtes wil nie hoor nie Die prentjies hardloop weg met my Ek kies Ek kies maar dis nie my besluit nie Ek probeer maar ek kan nie hier uit nie Die prentjies hardloop weg met my Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie Want die prentjies raak lelik Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie Want Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand Ek sien Maar sien is nie altyd glo nie Glo my jy wil nie hoor nie My gedagtes is te veel vir my Dis nie Dis nie wat jy bedoel nie Maar dis nie hoe die prentjies voel nie Hierdie prentjies raak te veel vir my Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie Want die prentjies raak lelik Mens moenie iemand wat in prentjies dink ontstel nie Want Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand Ek is vry om te dink wat ek wil Maar my kop volg sy eie wil Ek is vry om te dink wat ek wil Maar my kop volg sy eie wil Ek wil net aan beweeg Ek wil net aan beweeg Ek wil net aan beweeg Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand Die prentjies raak lelik Die prentjies raak lelik En ek wens ek kon myself keer Ek wil myself keer My verbeelding is my grootste vyand My verbeelding is my grootste vyand
Writer(s): Deon Strikdas Meiring Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out