Στίχοι

Ek sit op my stoep en ek dink vanaand weer aan jou Jy wat nou met my beste pêllie gaan trou Ek hoop maar my wonde genees En ek laat vaar maar my lus vir vlees Want jy is die heks wat my klein hartjie vergruis En ek hoop jy tel 'n siekte op En ek hoop jy raak verslaaf aan dop Ek hoop dat jy al jou geld verloor En die tandarts verkeerde tand sal boor En ek hoop dat jy in spelde lê Sool vrate op jou hande hê Ek hoop jou hare begin te kroes Want jy het my lewe verwoes Ek hoop dat dit reën op die dag as jy wil trou Ek hoop dat die spreeus in jou dak hul neste wil bou Ek hoop maar jou kinders kan lees Want vrek lelik sal hulle wees En met jou sterre gaan die lewe hulle Kou En ek hoop jy tel 'n siekte op En ek hoop jy raak verslaaf aan dop Ek hoop dat jy al jou geld verloor En die tandarts verkeerde tand sal boor En ek hoop dat jy in spelde lê Sool vrate op jou hande hê Ek hoop jou hare begin te kroes Want jy het my lewe verwoes En eendag as jou man uit sy koma ontwaak Hoop ek hy draai om en maak of hy slaap Want langs sy bed sit 'n vrou Met haar "gums" 'n mielie en kou Ek hoop hulle moet jou in 'n malhuis vas maak En ek hoop jy tel 'n siekte op En ek hoop jy raak verslaaf aan dop Ek hoop dat jy al jou geld verloor En die tandarts verkeerde tand sal boor En ek hoop dat jy in spelde lê Sool vrate op jou hande hê Ek hoop jou hare begin te kroes Want jy het my lewe verwoes En ek hoop jy het nie pêlle nie Ek hoop jou kinders het nie tande nie Ek hoop Alzheimer vat jou woes Want jy het my lewe verwoes Want jy het my lewe verwoes Want jy het ... my lewe ... verwoes
Writer(s): Van Der Merwe Wicus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out