Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Abel Kraamsaal
Abel Kraamsaal
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Abel Kraamsaal
Abel Kraamsaal
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Toe die eerste druppel op my kop val
Toe dans jy lankal in die reën
Toe die laaste druppel oor my skouer rol
Was jou gemoed lankal vol
[Chorus]
Kaalgat in die reën, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
[Verse 2]
Met elke vrons oor my voorkop
Met elke traan in jou dop
Bly môre net 'n aand vêr
En die volgende straat net ‘n blok
[Chorus]
Kaalgat in die reën, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
[Verse 3]
So stil die somer, so kul die wind
Soos die donker jou verblind
Die donderweer onder jou vingernaels
Waar jy vrede vind
[Chorus]
Kaalgat in die reën, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
[Verse 4]
Met ou drome in jou agterplaas
Met vooruitsigte so vêr
Dan dans jy soekend kaalgat in die reën
Op soek na iets wat jy herken
[Chorus]
Kaalgat in die reën, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Kaalgat in die reën, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
[Outro]
Sonder inhibisies, my baby
Ons dans kaalgat in die reën
Written by: Abel Kraamsaal
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...