Credits

PERFORMING ARTISTS
As jy Sing
As jy Sing
Vocals
Francois Lessing
Francois Lessing
Accordion
Matthys Maree
Matthys Maree
Bass Guitar
Susan Mouton
Susan Mouton
Bass Guitar
Lizelle Le Roux
Lizelle Le Roux
Cello
Evert van Niekerk
Evert van Niekerk
Concertina
Leonie Greyling
Leonie Greyling
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Keyboards
Jacques Fourie
Jacques Fourie
Piano
Adam Howard
Adam Howard
Trumpet
Ricus Nel
Ricus Nel
Trumpet
Juan Oosthuizen
Juan Oosthuizen
Violin
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Songwriter
Johan Voster
Johan Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

Jy sê dit is verby
Jy sê jy kannie langer bly
Met my hart hier in jou hande weet ek jy moet gaan
Ek wens ek kon jou hou
Ek wens ek was 'n beter ou
As dit jou laaste aand by my is wil ek jou nie laat gaan
Ek wens jy kan verstaan
Hoe mis ek al ons tye saam
Ek mis jou hande deur my hare, hoe kan ek jou laat gaan?
Ek sien jou in die reën
Ek sien hoe jy jou hart uitleen
Ek wens na al die seerkry sien jy ek's die een
En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly verllief vir jou
En dan staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê jy's verlief op my
Verlief op, verlief op my
Verlief op, verlief op my
Ek soek jou naby my
En nou staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O jy haal die wind hier uit my seile (Verlief op jou)
En ek bly verlief op jou
En dan staan jy hier voor my
O jy maak my knieë lam
O ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê jy's verlief op my
Written by: Ewald Coleske, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...