Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Hierdie jaar het ek afgeskryf, ek kort net bietjie tyd
Om my kop bymekaar te kry en die tyd hardloop net uit
Te veel mense uit die storie geskryf
Miskien was dit maar net ek die hele tyd
So wie kan my blameer?
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
Maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
So wie kan my blameer?
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
Moet ek maar aanbeweeg en dan net van jou vergeet?
Ek het nooit gedink jy kan so seer maak nie
Ek weet nie meer waarheen, als hier rondom my is nou gebreek
En hoekom moet ek dan altyd op die harde manier leer?
En te veel mense uit die storie geskryf
Miskien was dit maar net ek die hele tyd
So wie kan my blameer?
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
Maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
So wie kan my blameer?
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
Moet ek maar aanbeweeg en dan net van jou vergeet?
Ek het nooit gedink jy kan so seer maak nie
Te veel mense uit die storie geskryf
Toe skryf jy my uit jou storie uit
So wie kan my blameer?
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk
Maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
So wie kan my blameer?
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
Moet ek maar aanbeweeg en dan net van jou vergeet?
Ek het nooit gedink jy kan so seer maak nie
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...