album cover
Daar's 'n Storm
3,377
Afrikaans
Daar's 'n Storm was released on March 3, 2011 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
album cover
Release DateMarch 3, 2011
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Lyrics

Ek sien jou steeds in die rondte
Maar ek hoor niks van jou
Ek sien jy ry om my gronde
Verwag dit nie van jou
Ek hoor te veel van jou vriende
Wat sê ek hoort by jou
Dit word gemeet teen die vrese
Wat nie op wil hou
Weet jy ek tel nog steeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nog steeds vir jou
Ek hoor dit uit al die monde
Jy roep nog steeds my naam
Ek tel met elke sekonde
Hoe vêr jy dalk moes gaan
Ek was verslaaf aan die vrede
Wat jy vir my sou bring
Maar ons leef nou in die hede
Jy was teveel te min
Weet jy ek tel nog steeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nog steeds vir jou
Nog steeds vir jou
Jy bly vir my maar ʼn sonde
Wat ek nie weg kan gooi
Kom vryf jou sout in my wonde
Jy bly vir my so mooi
Weet jy ek tel nog steeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nog steeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nog steeds vir jou
Written by: Karlien Van Jaarsveld
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...