Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Marakakakakakkas, marakas hier
Marakakakakakkas, marakas hier
Maak Marakas
Maak Marakas
Maak Marakas
[Verse 2]
Ek drink Pepsi, dit maak my brannas sexy
Ek drip Versace
Versace start die party
[Verse 3]
Gaan plak soos sunscreen op jou bakkies
Maak TikToks met die tannies
Die lywe lyk so njammies (So njammies)
[Verse 4]
Pay day’s ‘n bietjie ver, so ons maak maar skuld, laat die doppietjies blêr
Ek swipe my kaart soos Oppenheimer, down my drinks vinnig soos fiber
Vanaand gaan ons mos skud, ons gaan skud tot die ritteltits, 8.5 op die richterskaal
Jy sal moet skud asof hulle jou gaan betaal
[Verse 5]
Maak marakas
Dans jou gat af
Maak leeg die yskas laat hy spat soos 'n kleilat
Maak marakas
Gooi ‘n vastrap
Sommer tjoef-tjaf, is hy af
Magtig
Maak Marakas
Maak Marakas
Maak Marakas
Dans jou gat af
[Verse 6]
Hulle noem my nie verniet vinnige voete nie
So masjien het jy nog nooit gesien
My moves is so cool dit voel soos brainfreeze die
Ek maak marakakakakakkas, marakas hier
Hulle noem my nie verniet vinnige voete nie
So masjien het jy nog nooit gesien
Jy weet jy is die legend van die partytjie
Ek maak marakakakakakkas, marakas hier
Ons maak marakakakakakkas, marakas hier
[Verse 7]
Maak marakas
Dans jou gat af
Maak leeg die yskas laat hy spat soos 'n kleilat
Maak marakas
Gooi ‘n vastrap
Sommer tjoef-tjaf, is hy af
[Verse 8]
Crispy soos ‘n peppermint Crisp tert
Klim op my rug laat ek jou abba soos ‘n boerperd
En vat hom Frikkie, nee moenie skrikie Frikkie
Vat hom Frikkie, gooi hom Frikkie 2de rat, ramkat
[Verse 9]
Dans jou gat af vanaand gaan ons mos skud
Ons gaan skud laat die Huisgenoot jou op die cover sit
Gaan plak soos sunscreen op jou bakkies
Dra Speedo vir die mammies
Die lywe lyk so njammies (So njammies)
[Verse 10]
Maak marakas
Dans jou gat af
Maak leeg die yskas laat hy spat soos 'n kleilat
Maak marakas
Gooi ‘n vastrap
Sommer tjoef-tjaf, is hy af
Magtig
Maak Marakas
Maak Marakas
Maak Marakas
Dans jou gat af
[Verse 11]
Hulle noem my nie verniet vinnige voete nie
So masjien het jy nog nooit gesien
My moves is so cool dit voel soos brainfreeze die
Ek maak marakakakakakkas, marakas hier
Hulle noem my nie verniet vinnige voete nie
So masjien het jy nog nooit gesien
Jy weet jy is die legend van die partytjie
Ek maak marakakakakakkas, marakas hier
Ons maak marakakakakakkas, marakas hier
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...