Lyrics

Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Hiekies in jou nek Hiekies in jou nek Nou sien dis vroeg Desember maand, ek's in my gypsy karavaan En in my glas 'n bietjie ys, Vodka vir ontbyt So vyftig meter van die strand af, kyk kan sien wat gaan hier aan En in my glas 'n knertsie Rum (lekker man) Want sien gistraand het ek so kwart Voor elf, kwart voor elf loop slaap En in die middel van die nag word ek toe wakker gemaak Want langs my in my bed, langs my in my bed Gee daar 'n meisie my 'n lovebite in my nek Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Saggies in jou nek Merkies so perfek Ek's mal oor Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Hiekies in jou nek Hiekies in jou nek Nee kyk ek kla nie vreeslik graag nie, weet nie wat om nou te maak nie So my glas is vol van Gin met sodawater vir die skrik Want vyftig meter van die strand, in my karavaan Was ek gebyt, nou vat ek wyn (net 'n bietjie) En hoop dat sy weer net so kwart voor elf, kwart voor elf vanaand En in die middel van die nag by my 'n draai kom maak En langs my in my bed, langs my in my bed My kom bederf met nog 'n lovebite in my nek Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Moet nooit in Hartenbos Jou karavaan se deur oop los Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak Met 'n lovebite in Hartenbos Sy gee jou Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Saggies in jou nek Merkies so perfek Ek's mal oor Lovebites in Hartenbos Lovebites in Hartenbos Hiekies in jou nek Hiekies in jou nek
Writer(s): Kahn Mark, Henning Francos Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out