Credits
PERFORMING ARTISTS
Leah
Vocals
Afrikaans Wil Dans
Remixer
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Afrikaans Wil Dans
Studio Personnel
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy kry die gholfbal in die gat
Maar los jou klere op die mat
Jy sê net nog een
Dis mos 'n wit leun alweer
[Verse 2]
Vir jag is jy optyd
Maar vergeet dan van ons date
Jou sein is sleg
Jou adres raak weg, meneer
[PreChorus]
Al maak jy my moeg
Elke deel van my lam
Jy's alles
My alles
Al maak jy my moeg
Elke deel van my lam
Jy's alles
My alles
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk
Hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel
Hoe jy vat, ek like jou
Ek like hoe jy kyk
Hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel
Jy weet wat ek bedoel
Ek like jou
Ek like jou
[Verse 3]
Oh, daai simpel dimples kan nie ophou kyk nie
Jy sit my ligte aan
Jy's mooier as die mooiste maan
Simpel dimples kan nie ophou kyk nie
Hoe kan ek kwaai bly?
Kyk dan net hoe smile jy
[Verse 4]
Jy kry die bar in Timbaktu
Maar los die handboek op die vloer
Sê jy's werk oor laai
Maar patrone waai, ou bok
[Verse 5]
Jy kuier ure met die manne
Sê dan niks eers by my mamma
Katjie van die baan
Nou dooie likkewaan, meneer
[PreChorus]
Al maak jy my moeg
Elke deel van my lam
Jy's alles
My alles
Al maak jy my moeg
Elke deel van my lam
Jy's alles
My alles
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk
Hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel
Hoe jy vat, ek like jou
Ek like hoe jy kyk
Hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel
Jy weet wat ek bedoel
Ek like jou
Ek like jou
[Verse 6]
Oh, daai simpel dimples kan nie ophou kyk nie
Jy sit my ligte aan
Jy's mooier as die mooiste maan
Simpel dimples kan nie ophou kyk nie
Hoe kan ek kwaai bly?
Kyk dan net hoe smile jy
[Outro]
Ek like jou
Written by: Roux Cloete