Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Vocals
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Keilly
Robin Keilly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Robin Keilly
Robin Keilly
Mixing Engineer

Lyrics

Cross my heart and hope to die Cross my heart and hope to die Ons het mekaar gekry in hierdie wêreld klein En ons het een geword ek het in jou verdwyn Jy was die mooiste ding wat ek al ooit gesien het Ek kon nie asem haal ek kon nie woorde vind Toe jy jou hart en siel daai aand aan my verbind En hoe jou oë wou kyk en jy wou nooit weer weg kyk En jy sê cross my heart and hope to die Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe Ek noem jou myne Ek noem jou myne Ek wil jou lippe proe ek wil jou om my vou Ek was nog al die pad net oppad na jou En ek wil in jou klim dat jy my nooit vergeet nie En ons sal lewe daar, daar waar niemand loop Al is die afgrond naby sal ons aanhou hoop Dat ons mekaar sal hê tot die einde toe En jy sê cross my heart and hope to die Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe Ek noem jou myne Ek noem jou myne Ons hou (Ons hou) Ons klou (Ons klou) So vas dit is wat ons doen Ons vat (Ons vat) Ons voel (Ons voel) Ons soen dit is wat ons doen En jy sê cross my heart and hope to die Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe Ek noem jou myne Ek noem jou myne En jy sê cross my heart and hope to die Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe (Mekaar) Ek noem jou myne Ek noem jou myne Ek noem jou myne Ek noem jou myne Ek noem jou myne
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out