album cover
Bot toe
album cover
Bot toe was released on July 28, 2026 by Digsuster as a part of the album Bot toe - Single
ReleasedJuly 28, 2026
LabelDigsuster
BPM104
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek haat hoe baie ek jou like
Ek haat dit as jy so vir my kyk
Ek haat hoe jou hande op my voel
En as jy my so soen asof jy dit bedoel
My hart klop soos 'n diesel enjin in my keel, maar ek speel dit koel
Hier in jou arms word al my wonde heel
Ek maak my hart so hard soos stone
But I never wanna be alone
Ek blok jou nommer op my foon
Ek haat hoe jy my ken, you know me to the bone
Binne my are loop net jy
Maar ek voel onbelangrik aan jou sy
Ek haat hoe ek alles analiseer
Jou asem, jou kyk, hoe jou hand vat aan die deur
Gaan jy loop, ek verloor beheer
Alles van jou liefde sny so seer
Ek sluit die deure en trek my gordyne toe
But then immediately I start missing you
Ek val, ek val, ek val. Jy maak my mal
Trust me baby all I want is you
Maar ek maak my hart fokken bot toe
Ek haat dat jy aan my dink en ek haat dat jy vir my sing
Ek haat hoe jy my nader trek, asof jy weet daar gaan 'n ding begin
Ek haat hoe tuis ek in jou arms voel
Ek loop op die wal van jou liefde en ek wonder of ek moet spring
In die poel van vryheid, ek mis jou nabyheid
Die afstand tussen ons is vanaand weer so wyd
So ek draai my rug and I shut the door
Want dis veiliger om jou liefde te ignore
Ek voel alleen
Ek voel heeltemal gestrand
Baby gee my net jou fokken hand
Ek sluit die deure en trek my gordyne toe
But then immediately I start missing you
Ek val, ek val, ek val. Jy maak my mal
Trust me baby all I want is you
Maar ek maak my hart fokken bot toe
Dis weer 'n donker dans, vat ek die kans, vat ek jou hand
Verloor ek my verstand, hoe oorkom ek hierdie afstand
I look into your eyes and all I remember is my own mind's lies
Ek haat hoe ek jou soek en ek haat hoe ek jou begeer
Wanneer gaan ek uit my foute leer
Druk my styf teen jou vas en moet my nooit los
Ek dans in the confusion, but at what cost
It's a losing game between you and me
Because I hate things I can't even see
My kop vertel my die storie van 'n monster en dit maak my bang
Dalk is jy die vrou wat die kinders vang
I want this love to be true
But I get lost in the lies of my mind again
Ek sluit die deure en trek my gordyne toe
But then immediately I start missing you
Ek val, ek val, ek val. Jy maak my mal
Trust me baby all I want is you
Maar ek maak my hart fokken bot toe
Die spel begin weer oor
Wie gaan dit wen
Fokken bot toe
Trust me baby all I want is you
Written by: Jeanré du Plessis

Loading...