album cover
Ek's oor dit
album cover
Ek's oor dit was released on October 16, 2026 by Digsuster as a part of the album Ek's oor dit - Single
ReleasedOctober 16, 2026
LabelDigsuster
BPM134
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Fok it, flip it, ek is oor dit
Vat jou issue, vou hom op en bêre dit
No more maybe, no more please
Vandag kies ek net my peace
Fok it, flip it, ek is oor dit
As dit nie my probleem is nie, ignore it
Ek's nie die brandweer, moenie hulp verwag
Ek gaan lag as alles rondom my ontplof vandag
Fok it, flip it, laat dit gaan
Ek skuld nie elke mens 'n verduideliking vanaand
Jy kan praat, jy kan skree, jy kan post wat jy wil
Ek is besig om te leef en ek like dit stil
Ek het ophou verduidelik hoekom ek is wie ek is
As jy dit nog nie snap nie, dan het jy iets gemis
Ek gaan nie kleiner praat om jou gemaklik te laat voel
Ek het beter dinge om te doen as om te worry oor jou cool
Delete, decline, mute die hele lot
Ek het nie vandag band width vir nog 'n side plot
No more explain it
No more contain it
As dit my peace steel
I'm not entertaining it
Fok it, flip it, ek is oor dit
Vat jou issue, vou hom op en bêre dit
No more maybe, no more please
Vandag kies ek net my peace
Fok it, flip it, ek is oor it
As dit nie my probleem is nie, ignore dit
Ek's nie die brandweer, moenie hulp verwag
Ek gaan lag as alles rondom my ontplof vandag
Fok it, flip it, laat dit gaan
Ek skuld nie elke mens 'n verduideliking vanaand
Jy kan praat, jy kan skree, jy kan post wat jy wil
Ek is besig om te leef en ek like dit stil
Not my circus, not my show
As jy chaos soek, dan moet jy elders go
Ek was lank genoeg die een wat alles probeer fix
Nou sit ek my foon op airplane en ek worry niks
No guilt, no stress, no little white lies
Ek het vrede in my kop en daai look in my eyes
As die wêreld wil brand, maak seker daar's musiek
Ek bring nie petrol nie, maar ek bring darem die beat
Fok it, flip it, ek is oor dit
Ek het klaar besluit, so don't overthink it
Fok it, flip it, ek is oor dit
Vat jou drama saam, im not going to store it
Cut it, drop it, laat dit gaan
Wat nie vir my werk nie, kan nie meer hier staan
Fok it, flip it, ek is klaar
Ek gaan nie meer verduidelik wie ek is of waar
Say what you want, ek slaap vanaand sag
Want ek het myself gekies
En dis genoeg vir vandag
Fok it
Flip it
Laat dit gaan
Fok it
Flip it
Ek beweeg aan
Written by: Jeanré du Plessis

Loading...