Vídeo musical

Seënbede
Mira el vídeo musical de {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Songwriter
Balfe
Balfe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Letras

Die Here is voor jou Sy Lig op jou pad Hy neem jou na waters van rus Die Here is langs jou Jou Vesting en Rots Hy laat jou staan op die hoogtes Die Here is om jou Die duister word Lig Hy laat jou lamp helder skyn Die Here is bo jou van Hom kom jou Hoop Jou siel sal Hy ewig bewaar Hy is by jou Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy Waarheid Hy stuur sy engele na jou.
Writer(s): Anneli Van Rooyen, Balfe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out