Canciones más populares de Almero
Canciones similares
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Almero Welgemoed
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Songwriter
Almero Welgemoed
Songwriter
Letras
Vuurvas hou jy my vas
Ek het my bagasie tas
Af gebrand het jy bly staan
Stof word stof en as word as
Onsekerheid integriteit
Jy reis deur my realiteit
Wolkekraber skadu my
Gebrandmerk deur jou hart verby
My vuur is waterdig en jou reën help nie
En jou reën help nie
Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie
My vlam stop nie
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Voorbrand beskerm jou
Moenie my vir as vertrou
Vlamme vryf die waarheid uit
Winde voer die vure spuit
Rooksein soos jy verdwyn
Mooi begin nou weggekwyn
Donderwolke bring die reën dalk te laat vir hierdie seën
My vuur is waterdig en jou reën help nie
En jou reën help nie
Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie
My vlam stop nie
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Kan jy my sê.
Kan jy my sê waarheen ons nou oppad is. Sal jy my vure blus
My vuur is waterdig en jou reën help nie
En jou reën help nie
Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie
My vlam stop nie
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Ek is afgebrand gee my nog n kans
Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son
Vuurvas hou jy my vas
Ek en my bagasie tas
Afgebrand het jy bly staan
Stof word stof en as word as
Writer(s): Almero Welgemoed, Bouwer Bosch
Lyrics powered by www.musixmatch.com