Letras

Dis die wind, dis die wind, dis die wind wat tekeer gaan (Wat tekeer gaan) In die son, in die son, in die son waar ek hier staan (Waar ek hier staan) En ek kap, en ek kap, en ek kap hierdie klippe (Hierdie klippe) En ek bid, en ek bid met gebarste droë lippe (droë lippe) Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou (Moet dit aanhou) Vir hoe lank, vir hoe lank gaan die boere my dophou (my dophou) Hoeveel dae, hoeveel jare, hoeveel sonne end mane (hoeveel mane) Moet ek huil, moet huil, moet ek huil sonder trane (sonder trane) Dis die wind, dis die wind, dis die wind wat tekeer gaan (Wat tekeer gaan) In die son, in die son, in die son waar ek hier staan (Waar ek hier staan) En ek kap, en ek kap, en ek kap hierdie klippe (hierdie klippe) En ek bid, en ek bid met gebarste droë lippe (droë lippe) Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou (Moet dit aanhou) Vir hoe lank, vir hoe lank gaan die boere my dophou (my dophou) Hoeveel dae, hoeveel jare, hoeveel sonne end mane (hoeveel mane) Moet ek huil, moet huil, moet ek huil sonder trane (sonder trane) Dis die wind, dis die wind, dis die wind wat tekeer gaan (Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou) In die son, in die son, in die son waar ek hier staan (Vir hoe lank, vir hoe lank gaan die boere my dophou) En ek kap, en ek kap, en ek kap hierdie klippe (Hoeveel dae, hoeveel jare, hoeveel sonne en mane) En ek bid, en ek bid met gebarste droë lippe Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou (Moet dit aanhou) Vir hoe lank, vir hoe lank gaan die boere my dophou (my dophou) Hoeveel dae, hoeveel jare, hoeveel sonne end mane (hoeveel mane) Moet ek huil, moet huil, moet ek huil sonder trane (sonder trane) Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou (Moet dit aanhou) Vir hoe lank, vir hoe lank, vir hoe lank moet dit aanhou (Moet dit aanhou) Dis die wind, dis die wind, dis die wind wat tekeer gaan (tekeer gaan)
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out