Letras

Ek sien hoe jou hart val En hoe jy breek Ek hoer hoe vrees hier in Jou sielkoms skree Hoe net vas aan my word Hoe net vas as jy glo Jys nooit alleen in die donker Of voel jy die selde N meer of van die storm Of val die wereld aan jou onthou Jys nooit alleen nie Jys nooit alleen Ek sien hoe jou hand in Die donker soek Ek sien jou naam hier in Die lewens boek Hoe net vas aan my hart Hoe net vas aan my plan Jys nooit alleen in die donker Of voel jy die selde N mere van die storm Of val die wereld om jou onthou Jys nooit alleen nie Jys nooit alleen Ek sal die tyd vir jou stil laat staan Om my hand toe ek die son en die maan Ek sal die wereld vir jou omkier Vir jou dit wil my daar gee
Writer(s): Steyn Gerhard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out