Vídeo musical

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gé Korsten
Gé Korsten
Composer
Franz Grothe
Franz Grothe
Composer
Dehmel
Dehmel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Gé Korsten
Gé Korsten
Producer
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Letras

Dit was geen toeval meer Toe ek jou sien die keer Die dag daar by die straatkafee Jy kyk my laggend aan Toe ek jou daar sien staan Ek nooi jou vir 'n koppie tee Toe ek in jou oë kyk Raak ek skoon van stryk My kop raak sommer deurmekaar Dit was my mooiste dag Toe jy vir my glimlag Van toe af bymekaar Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene Jou glimlag gee meer warmte as die son Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe Die jare deur is jy my lewensbron Geen dag meer sonder jou Dit is wat ek graag wou In liefde wat nog altyd groei Dit is wat jy my gee En diep hier in my leef Dit is soos 'n roos wat altyd bloei Jy is so mooi vir my En maak my hart so bly In liefde altyd eg en waar Dit was my mooiste dag Toe jy vir my glimlag Van toe af bymekaar Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene Jou glimlag gee meer warmte as die son Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe Die jare deur is jy my lewensbron Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene Jou glimlag gee meer warmte as die son Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe Die jare deur is jy my lewensbron
Writer(s): Gé Korsten, Pierre Kartner Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out