Letras

Kom loof Hom, o alles wat asem het Kom prys Hom, die Een wat oorwin en red Bring Hom die eer, ons Redder en Heer Sy woord is die waarheid wat tyd deurstaan Sy lig lei waar liefde en vrede gaan Bring Hom die eer, ons Redder en Heer Oh - oh, ons verheerlik nou U naam Oh - oh - oh, sing nou saam Waardig is die Lam Waardig is die Lam Daar is Geen naam Mooier as U Naam Heilig is U naam Heilig is U Naam Ons sal bly sing U het, U het oorwin Kom juig in die hoop wat ons Koning bring Besing nou Sy Naam, Hy het reeds oorwin Bring Hom die eer, ons Redder en Heer Oh - oh, ons verheerlik nou U naam Oh - oh - oh, sing nou saam Waardig is die Lam Waardig is die Lam Daar is Geen naam Mooier as U Naam Heilig is U naam Heilig is U Naam Ons sal bly sing U het, U het oorwin Want U is Groot en U is goed En deur U bloed is daar genade Vir elke hart en almal wat tot U nader U is Groot en U is goed En deur U bloed is daar genade En het ons alreeds oorwin Waardig is die Lam Waardig is die Lam Daar is Geen naam Mooier as U Naam Heilig is U naam Heilig is U Naam Ons sal bly sing U het, U het oorwin U het oorwin
Writer(s): Rouxan Cloete, Marna Havenga Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out