Vídeo musical

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Sean Else
Sean Else
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer

Letras

Tussen bosse en bome Tussen grense waar ons almal op more Maar op 18 was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En vir wie weeg nou ons lewe Want net God alleen weet waaroor ons bewe Want op 18 wou ons almal net lewe Net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my? Roep jy my terug na die kaplyn my vriend? Deur die jare het die wêreld gedraai Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai Soek jy na my? Soek jy my nou in die stof en jou bloed? Jy's gesê jy hoor hoe God na jou roep Toe's dit alles verby Na al hierdie jare Ver verlore durf ons rond in ons dade Met soldate leef met grense soos skare Hoe kan ons verstaan? Want daai bos vreet ons spore In die donker bos as broeders gebore In die donker saam gebid vir 'n môre Met een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my? Roep jy my terug na die kaplyn my vriend? Deur die jare het die wêreld gedraai Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou? Is jou naam daarop ons mure behou? Jy was nooit vereer en niemand gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure, staan ek vir ure Maar waar's jou naam nou my vriend? Kan hul nie verstaan, jou soldate vergaan Sonder rede dra hulle die blaam Roep jy na my? Roep jy my terug na die kaplyn my vriend? Deur die jare het die wêreld gedraai Toe ons jonk was, hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou? Is jou naam daarop ons mure behou? Jy was nooit vereer en niemand gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou En by daai mure, staan ek vir ure En by daai mure, staan ek vir ure
Writer(s): Johan Vorster, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out