Letras

Rooier as hierdie Ferrari En soeter as suiker op my Jy was nog nooit 'n gevaar nie Maar nou wil jy net nie bedaar nie Kom doen dit en kry dit verby Sappiger as waterlemoene Smeer my maar vuil met die skil Plant dan 'n natte hier op my Ek weet jy wil Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan Jy los 'n lekker merk op my regter wang Hier kom 'n kom 'n ding Ek is aan die gang Mos glad nie bang Sit nog 'n bietjie aan Nanana Glad soos 'n boot op die water Shampers en sushi en jy Sit nog 'n klein bietjie op Weet wat ek nou kry Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan Jy los 'n lekker merk op my regter wang Hier kom 'n kom 'n ding Ek is aan die gang Mos glad nie bang Sit nog 'n bietjie aan Nanana Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan Jy los 'n lekker merk op my regter wang Hier kom 'n kom 'n ding Ek is aan die gang Mos glad nie bang Sit nog 'n bietjie aan Nanana Gee my 'n soen net jou lipstick aan Jy los 'n merk op my regter wang Hier kom 'n ding Ek is aan die gang Sit nog 'n bietjie aan Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan Jy los 'n lekker merk op my regter wang Hier kom 'n kom 'n ding Ek is aan die gang Mos glad nie bang Sit nog 'n bietjie aan Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan Jy los 'n lekker merk op my regter wang Hier kom 'n kom 'n ding Ek is aan die gang Mos glad nie bang Sit nog 'n bietjie aan Nanana
Writer(s): Kasseem Dean, Barry A. Reese, Phalon Anton Alexander Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out