Letras

Meisiesfontein Meisiesfontein Waar kom 'n mooi mens soos jy vandaan? En al daai meisies wat daar om jou staan? Het julle groot geword in daai dorp? Waar die mooiste meisies mooier word? Drink jy die hele dag champagne en wyn? En laat die son op jou bikini skyn? Word jy die hele dag gepamperlang Voor almal vanaand uitgaan? Wat is die geheim? Meisiesfontein, waar al die mooiste meisies bly Al die mooistes net soos jy Kom en dans vanaand met my, my, my Op Meisiesfontein Waar die aandklok reëls verdwyn Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Ek vra jou maak my wildste drome waar Ek koop 'n kaartjie en ek kry jou daar Waar al die girls in sjokalade stort Dis hoe die mooiste meisies mooier word Staan op die plein kan my oë nie glo Want al die stories is toe regtig so Dis net perfeksie in elke kyk Dis asof elke girl soos my trou vrou lyk Wat is die geheim? Meisiesfontein, waar al die mooiste meisies bly Al die mooistes net soos jy Kom en dans vanaand met my, my, my Op Meisiesfontein Waar die aandklok reëls verdwyn Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Jou lippe lyk vir my soos heuning stroop Ek wil kaalvoet oor jou kurwes loop Ek wil die een wees wat jou ure steel Heeldag, heelnag (Heelnag) Jou oë roep my ek wil nader kom Jou lyf se taal oe ek staan verstom Ek wil die een wees wat jou heuning deel Heeldag, heelnag (Heelnag) Meisiesfontein Waar al die mooiste meisies bly Al die mooistes net soos jy Kom en dans vanaand met my, my, my Op Meisiesfontein Waar die aandklok reëls verdwyn Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein Verander jou planne Ons gaan dans op Meisiesfontein
Writer(s): Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out