Letras

Hier in Suid-Afrika Raak dinge bietjie rof Fatman soek 'n vuil coke En Reen sing van stof Leah sien net volmaan Terwyl Robbie weer leeuloop Dozi soek 'n koue vuur En Jo bring terug die hoop Jay en Lianie Is nou 'n bietjie dors Eloff soek 'n Johnny blou En Dirk wil suiker mors Bok wil lei met de la Rey Waar Kurt net kaalvoet dans As Demi van tequila sing Soek Riana 'n tweede kans Nou terwyl die drie Janne Hul vleis vir jou wil wys Het Tarryn net vier woorde Dis cool soos Koos Kombuis Ooh hier is 'n buffel Ook bier en 'n brandewyn Appel is nie 'n vrug nie Steve is ons kaptein Casper is nie 'n spook nie Afrikaans is ons taal Boerboel is nie jou hond nie Maar die klere wat ons dra Ooh dis lekker Lekker in Suid-Afrika Ja dis lekker Lekker in Suid-Afrika Karlien wil nou net wegloop Na 'n huisie in die bos Ray skree vir Jessica Juanita maak dit los Irene-Louise se tekkies brand Met Brendan op haar spoor Hoor tog wat Bobby sê Want 'n vrou wil dit hoor So gooi vir Riaan nog 'n whisky Want Tasche wil net bly Maar al wat ou Ricus soek Is om 'n vrou te kry Ooh hier is 'n buffel Ook bier en 'n brandewyn Appel is nie 'n vrug nie Steve is ons kaptein Casper is nie 'n spook nie Afrikaans is ons taal Boerboel is nie jou hond nie Maar die klere wat ons dra Ooh dis lekker Lekker in Suid-Afrika Ja dis lekker Lekker in Suid-Afrika Met potte en wit skoene Is dames 'n gevaar Nou's Francois weer skynheilig En Karen deurmekaar Ivan hou van daai ding En Franja kan dit bring Maar al is hy nie meer hier nie Bly dit Theuns wat die mooiste sing Hier is 'n buffel Ook bier en 'n brandewyn Appel is nie 'n vrug nie Steve is ons kaptein Casper is nie 'n spook nie Afrikaans is ons taal Boerboel is nie jou hond nie Maar die klere wat ons dra Ooh dis lekker Lekker in Suid-Afrika Ja dis lekker Lekker in Suid-Afrika Ooh dis lekker Gooi nog 'n dubbel daar
Writer(s): Lelanie Strydom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out