album cover
Warm Heuning
album cover
Warm Heuning fue publicado el 30 de junio de 2003 por Wolmer Records como parte del álbum Die Mamba
ÁlbumDie Mamba
30 de junio de 2003
SelloWolmer Records
BPM68
Melodicidad
Acústico
Valence
Bailabilidad
Energía

Letras

Ek het jou vanmore bekyk in jou tuin
Met die aarde in jou hand
Jy weet dit nie maar daar is
Niemand anders soos jy
Dis alweer somer en warm, ek weet
Maar dit voel net soos gister
Jy asem my in
Ek asem jou uit
Dit lag en dit kreun
Warm heuning
Daardie ander man, ja die een met die kruk
Met die reën in sy lyf
Hy't nou gegroet maar dis 'n helse verhaal
Hou my vas, hou my styf vas
Iemand het vir iemand betaal
Ek het jou nou kom haal
Ek asem jou in
Jy asem my uit
Dit lag en dit kreun
Warm heuning
Ruik en vat en proe en lek en sluk
Warm heuning
Goud van kleur en ryk in geur
Warm heuning
Jy asem my in
Ek asem jou uit
Dit lag en dit kreun
Warm heuning
Written by: Piet Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...