Vídeo musical

Kettery
Mira el vídeo musical de {trackName} de {artistName}

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter

Letras

Gisteraand was 'n befokte aand Nou moet ek weer verskonings maak Liggaam op die lyn Spraaksaam maar verskrik As daar weer 'n bedelaar by my deur Opdaag gaan ek mal raak Gespanne atmosfeer rem die antwoorde Dit is vir ons vooruit bespreek Sien die oog uit die kop Die gees is swak en hierdie vlees is dom Hoe kan ek nog my mense gelukkig hou? Het die hekse jou vertel? As 'n boer beteken ek maar min Jy dog jy het alles onder beheer Donker strate lê oop voor jou Geen manier om hier tevrede te stel nie Hou nooit op om te verbaas nie As jy mooi praat en vriende in hoë plekke het, Het ek net 'n klein bietjie vars lug nodig. Gespanne atmosfeer rem die antwoorde Dit is vir ons vooruit bespreek Bly ek het jou soos 'n vlugteling verraai Kies jou wapens want hierdie vlees is dom Added by JACQUES GOUWS
Writer(s): Wynand Johannes Myburgh, Francois Badenhorst Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out