Vídeo musical

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
Lead Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
Songwriter
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Letras

Hey Frikkie! Sit maar hier met 'n warm bier met 'n melodie in my kop Skip die werk want 'n miljoenêr is 'n iets wat Ekke Sal word Staan 'n girl by die pooltafel met 'n coke en arms gevou Een twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom 'n ding nou Gee my nog 'n koue biertje die dinge gaan 'n bietje freaky raak Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Frikkie vanaand. Oh, net 'n Frikkie vanaand Waar's ek nou, ek kan nie onthou Wat daai laaste enetjie was? My kop is seer maar ek willie leer Kom ons vat nog enetjie vas Flippen hel ek wil jou vertel Maar jy sal moet sien om te glo Daar was 'n stopstraatpaal en ou wat val En 'n koei en 'n perdekar ook Gee my nog 'n koue biertje die dinge gaan 'n bietje freaky raak Hey Frikkie! Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Frikkie vanaand. Frikkie vanaand Hey! Hey! Maak 'n los daal Frikkie! Hey! Hey! Kom'n raas 'n bietjie! Hey! Hey! Maak 'n los daal Frikkie! Frikkie, Frikkie, Frikkie, hey! Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n, (Woho) Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n,(Woho) Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand Frikkie vanaand. Frikkie vanaand Net 'n Frikkie vanaand
Writer(s): Dodo Nyoka, Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out