Vídeo musical

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Phillip
Phillip
Vocals
Brendan Ross
Brendan Ross
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Brendan Ross
Brendan Ross
Composer
Nick Jordaan
Nick Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Brendan Ross
Brendan Ross
Producer

Letras

Jy weet Ek en jy kort ook soms water Dit is wat liefde is Plant waar dit droog is En sien die bloeisels groot word En as jy Voel dat jy moeg, op en klaar is Dis waarvoor skouers dan daar is Om op gesus te kan word Hulle sê Wie weet wat môre bring? Maar moenie twyfel Ek's jou Herberg teen die wind Ongetwyfeld is jy die diamant wat blink Jy's die diamant Jy's die diamant By jou het Ek my skat gevind Jy skyn so skitterend Jy het my hart! By jou Het ek Hemel gevind Als in jou skyn skitterend Jy het my hart! En nou Is alles skitterend Jy het my hart! (Jy het my hart) Jy het my hart (Jy het my hart) En nou is alles skitterend! (Jy het my hart!) Jy het my hart (Jy het my hart) Jy het my hart (Jy het my hart) En nou is alles skitterend! Jou Lighuis Het ons gelei deur diep water Dit lei ons nader en nader Na skitterende goue sand En as ek wonder wat more bring? Sal ek nooit twyfel Jy's my herberg teen die wind Ongetwyfeld is jy die diamant wat blink Jy's die diamant Jy is n diamant By jou het Ek my skat gevind Jy skyn so skitterend Jy het my hart! By jou Het ek Hemel gevind Als in jou skyn skitterend Jy het my hart! En nou Is alles skitterend (Jy het my hart!) Jy het my hart (Jy het my hart) Jy het my hart En nou is alles skitterend! (Jy het my hart!) Jy het my hart (Jy het my hart) Jy het my hart En nou is alles skitterend! Hulle sê Wie weet wat môre bring? Maar moenie twyfel Ek's jou Herberg teen die wind Ongetwyfeld is Jy die diamant wat blink Jy's die diamant wat blink Yeah By jou het Ek my skat gevind Jy skyn so skitterend Jy het my hart! By jou Het ek Hemel gevind Als in jou skyn skitterend Jy het my hart! En nou Is alles skitterend (Jy het my hart!) Jy het my hart (Jy het my hart) Jy het my hart En nou is alles skitterend! (Jy het my hart!) Jy het my hart (Jy het my hart) Jy het my hart En nou is alles skitterend!
Writer(s): Brendan Ross Campbell, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out