Vídeo musical
Canciones más populares de Francois van Coke
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
Dane Taylor
Performer
Brendyn ‘Rusti’ Rossouw
Performer
Francois Badenhorst
Performer
Frederick den Hartog
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Songwriter
Frederick den Hartog
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Mixing Engineer
Brendyn ‘Rusti’ Rossouw
Mastering Engineer
Frederick den Hartog
Producer
Letras
Hoog op adrenalien
My gevaarlike lewe
Naby aan die afgrond
In die mond van die leeu
Ek vat die N2 elke kans wat ek kry
Draf versigtig in die donker
En luister audiobooks
Droom van vasgevang wees in 'n skietgeveg
Vasgekeer in 'n kontant-in-transito-rooftog
Rustig by robot gedurende beurtkrag
Ek is fokkin braaf, sit al die alarms af
O, my donner
Dis 'n misdaadtoneel
O, my donner
Die geraas is te veel
O, my donner
Dis 'n misdaadtoneel
O, my donner
Ek het my hart uit gespeel
Seën die dooie helde
Vier-en-sewentig moorde
Begrawe hier in ons eie agterplaas
Wilder as die Oos-Rand
Brakpan tot Bellville
Wag geduldig vir die kapers hier onder die brug
Kom klop-klop teen die ruit
Toe ek opkyk
Sien ek die geweer
Maar ek gaan nie luister nie
So baie geslaan
Ek ken die gevoel
Dis die Wilde Weste
Sit net voet in die hoek
O, my donner
Dis 'n misdaadtoneel
O, my donner
Die geraas is te veel
O, my donner
Dis 'n misdaadtoneel
O, my donner
Ek het my hart uit gespeel
O, my donner
Dis 'n misdaadtoneel
O, my donner
Die geraas is te veel
Ek kies strategies net die goeie herinneringe
Ek kies strategies net die goeie herinneringe
Ek kies strategies net die goeie herinneringe
Ek kies strategies net die goeie herinneringe
Writer(s): Francois Badenhorst, Frederick Den Hartog
Lyrics powered by www.musixmatch.com