album cover
Nee Buffel
album cover
Nee Buffel fue publicado el 20 de junio de 2025 por Vonk Musiek como parte del álbum Nee Buffel - Single
20 de junio de 2025
SelloVonk Musiek
BPM
Melodicidad
Acústico
Valence
Bailabilidad
Energía

Vídeo musical

Vídeo musical

Letras

[Verse 1]
Manne maak reg vir 'n naweek in die bos
Almal slaap al 'n week in hulle khakis
Alles is in, amper vergeet ons van die kos
Elke man ry met sy eie bakkie
Kom nou, kom, kom, kom
[PreChorus]
Fone op voicemail
Vergeet bietjie van die werk
In by die plaashek
Bos, bakkie, vriende en ek
[Chorus]
Nee buffel
Dis nie te vroeg vir ‘n bier nie
Dis nie te vroeg om te vier nie
Die boeing is lankal oor, oor, oor
Nee buffel
Jy kan nie so vroeg gaan slaap nie
‘n Man word nie so vroeg vaak nie
Waar het jy dit gehoor, hoor, hoor?
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
[Verse 2]
Manne staan al hoe moeiliker op
Môre, môre, môre is te laat vir die
Koffie en beskuit voor die sonop
Kom ons gaan klim agter op die landie
[PreChorus]
Fone op voicemail
Vergeet bietjie van die werk
In by die plaashek
Bos, bakkie, vriende en ek
[Chorus]
Nee buffel
Dis nie te vroeg vir ‘n bier nie
Dis nie te vroeg om te vier nie
Die boeing is lankal oor, oor, oor
Nee buffel
Jy kan nie so vroeg gaan slaap nie
‘n Man word nie so vroeg vaak nie
Waar het jy dit gehoor, hoor, hoor?
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
[Bridge]
Manne was nog nooit so moeg nie
Niks om eers hier by te voeg nie
'n Naweek vir die boeke
Ons innerlike soeke
[PreChorus]
Fone op voicemail
Vergeet bietjie van die werk
In by die plaashek
Bos, bakkie, vriende en ek
[Chorus]
Nee buffel
Dis nie te vroeg vir ‘n bier nie
Dis nie te vroeg om te vier nie
Die boeing is lankal oor, oor, oor
Nee buffel
Jy kan nie so vroeg gaan slaap nie
‘n Man word nie so vroeg vaak nie
Waar het jy dit gehoor, hoor, hoor?
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
Nee buffel
Written by: WG NEL
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...