Canciones similares
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
James Boland
Vocals
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Brendan Ross Campbell
Keyboards
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Drums
Raymond Green
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Nicholas Jordaan
Composer
Richard Anthony Dewing
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Producer
Letras
[Verse 1]
Ek het Europa gereis en New York City gesien
En elke klein dorpie gedoen
Die sewe wonders van die wêreld bekyk
Tequila sonder suurlemoen
[Verse 2]
Ek het my naam in die Tankwa Karoo verloor
En 'n jaar daarna weer gevind
Met die duiwels in die donker baklei
Liefde is 'n warrelwind
[PreChorus]
Maar daar's 'n plek wat ek altyd na terug wil gaan
My geheime paradys
Gooi ‘n lyn na die punt van die sekelmaan
En kry my by die huis
[Chorus]
‘n Aand in die hemel en een in die tronk
Al die pad tot die Kaap in ‘n ou skedonk gery
Maar daar’s een ding wat ek mis
Het ‘n buffel gejag en ‘n kuala gestreel
Te min gehad en ‘n klein bietjie te veel gekry
Maar ek sê vir jou
Juané, daar is niks soos jy
[Verse 3]
Ek het 'n witdoodshaai in die oë gekyk
Bloukrans afgespring
Het die piek van Kilimanjaro bereik
Liefde is 'n wille ding
[Verse 4]
Die kerrie in Kolkata het my opgef-
Vir Volk en Vaderland
Maar niks brand beter as die Afrika son
As dit kook op Dias Strand
[PreChorus]
Maar daar's 'n plek wat ek altyd na terug wil gaan
My geheime paradys
Gooi ‘n lyn na die punt van die sekelmaan
En kry my by die huis
[Chorus]
‘n Aand in die hemel en een in die tronk
Al die pad tot die Kaap in ‘n ou skedonk gery
Maar daar’s een ding wat ek mis
Het ‘n buffel gejag en ‘n kuala gestreel
Te min gehad en ‘n klein bietjie te veel gekry
Maar ek sê vir jou
Juané, daar is niks soos jy
[Bridge]
Kan nie genoeg kry
O Juané

Written by: Nicholas Jordaan, Richard Anthony Dewing