Créditos
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Songwriter
Letras
[Verse 1]
En die son brand purper my gedagtes
En as die son of die rëen vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal
[Chorus]
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui, oh
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
[Verse 2]
Wie's die girl daar onder jou oë?
Wat in Krismis kan glo
"Happy hours" by die kroeë
Vra my laaitjie, "het jy 'n light?"
Jy vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight, tonight
[Chorus]
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
[Verse 3]
En maak my siek en maak my blind
Ek is jammer ek't jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?
Nou maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir hulle seine
[Chorus]
Bly vanaand by my
Ek weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
[Verse 4]
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Oh, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Written by: Jan Blohm

