album cover
Boude
129
Rock
Boude fue publicado el 1 de junio de 2012 por Doef Doef Plate como parte del álbum Lekker Stoutgat Treffers (The Greatest Hits)
album cover
Fecha de lanzamiento1 de junio de 2012
SelloDoef Doef Plate
Melodicidad
Acústico
Valence
Bailabilidad
Energía
BPM60

Créditos

Letras

O, dis geel en groen en wit amara
Medisyne vir Susara
Meng die goed ja, gee vir haar sy's siek
Die dokter skud sy kop en wonder
Is die siekte bo of onder
Het sy griep of het sy rumatiek
Maar die moeilikheid is liefde
Sy ly gebrek aan soene
Die dinge wat my hinner
Sy dra geen broek of skoene
Wat soek jou poepol in my vensterbank
Wat soek jou poepol in my vensterbank
Wat soek jou poepol in my vensterbank
Jy kan maak met jou poepol wat jy wil
Boude sonner puisies, is nie boude nie
Boesems sonner plastic, is nie boesems nie
Knaters wat nie hang nie, is nie knaters nie
En jy kan maak met jou poepol wat jy wil
O dis geel en groen en wit amara
Medisyne vir susara
Meng die goed, gee vir haar sy's siek
Die dokter skud sy kop en wonder
Is die siekte bo of onder
Het sy griep of het sy rumatiek
Maar die moeilikheid is liefde
Sy ly gebrek aan soene
Die dinge wat my hinner
Sy dra geen broek of skoene
Wat soek jou poepol in my vensterbank
Wat soek jou poepol in my vensterbank
Wat soek jou poepol in my vensterbank
En jy kan maak met jou poepol wat jy wil
Boude sonner puisies, is nie boude nie
Boesems sonner plastic, is nie boesems nie
Knaters wat nie hang nien is nie knaters nie
En jy kan maak met jou poepol wat jy wil
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...