Letras

My hande wil nou juig My lippe wil getuig Met woord en lied bruis die ritme deur my lyf Voel jy Sy teenwoordigheid Lood en prys Sy Naam Hy's die Alfa en Omega Daar is niemand soos Hy Die hele wêreld moet weet U's werklikheid Hef jou hande op na bo Prys Sy grootte Naam My voete wil nou loop In die spore U gee hoop Met die Heil'ge Gees as kompas op my pad Hoor jy die lied van Sy roepstem Hy wil jou graag leer ken Hy's die Alfa en Omega Daar is niemand soos Hy Die hele wêreld moet weet U's werklikheid Hef jou hande op na bo Prys Sy grootte Naam Hy's die Alfa en Omega Daar is niemand soos Hy Die hele wêreld moet weet U's werklikheid Hef jou hande op na bo Prys Sy grootte Naam Hy's die Alfa en Omega Daar is niemand soos Hy Die hele wêreld moet weet U's werklikheid Hef jou hande op na bo Prys Sy grootte Naam
Writer(s): Byron Kuntz, Rudi Muller Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out