album cover
Blom
album cover
Blom fue publicado el 5 de junio de 2026 por Select Musiek como parte del álbum Blom - Single
5 de junio de 2026
SelloSelect Musiek
BPM70
Melodicidad
Acústico
Valence
Bailabilidad
Energía

Vídeo musical

Vídeo musical

Letras

[Verse 1]
Ek skryf vir jou ‘n brief
En ek lees hom nou vir jou
Jy's so soet in my longe
Ek wil my asem ophou
Vul my kop met jou
Daai lied wat nooit stop nie
Ek wil net nader, nader aan jou wees
Moenie weggaan nie
[PreChorus]
Vat my saam na goue velde
Waar gevoelens in ons bly
[Chorus]
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al draai die wêreld om en om
Draai ek met jou, my blom
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al word die wêreld stil en stom
Sing ek vir jou, my blom
Blom, blom, blom
Ooooh, oooh
Blom, blom, blom
Sing ek vir jou, my blom
[Verse 2]
Ek ink dit op papier
Al raak my woorde min
Ek soek jou langer hier
Met elke woord en elke sin
[PreChorus]
Vat my saam na goue velde
Waar gevoelens in ons bly
[Chorus]
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al draai die wêreld om en om
Draai ek met jou, my blom
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al word die wêreld stil en stom
Sing ek vir jou, my blom
Blom, blom, blom
Ooooh, oooh
Blom, blom, blom
Sing ek vir jou, my blom
[Bridge]
Blom, blom, blom
Ooooh, oooh
Blom, blom, blom
Sing ek vir jou, my blom
[PreChorus]
So, vat my saam na goue velde
Waar gevoelens in ons bly
[Chorus]
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al draai die wêreld om en om
Draai ek met jou, my blom
As skemer kom en die son aftrek
Is jy my gunsteling plek
En al word die wêreld stil en stom
Sing ek vir jou, my blom
Blom, blom, blom
Ooooh, oooh
Blom, blom, blom
Sing ek vir jou, my blom
Written by: Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...