Letras

Dis donderweer dis middernag Net donkerte wat buite wag Om elke draai dan sien ek weer Net maanlig en jou skaduwee Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly Jy kul my hier - jy kul my daar - my kop is deurmekaar Is dit n droom of is dit WAAR Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer Ek sien nou niks meer om my nie Jy toor my met n melodie Verlam my met daai kyk van jou Jy weet ek kan nie sonder jou Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly Jy kul my hier - jy kul my daar - my kop is deurmekaar Is dit n droom of is dit WAAR Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer Ek hoor jou hart klop Jou woorde hou nooit op Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer Maak my hart weer seer
Writer(s): Oberholzer Johan, Van Der Berg Louis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out