Créditos

Artistas intérpretes
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Autoría
Jacques De Villiers
Jacques De Villiers
Autoría
Tinus van der Merwe
Tinus van der Merwe
Autoría

Letra

[Verse 1]
Jy hang vanaand jou hart in vrede se gang
Met ons toekoms op jou mond en jou oë op my gerig
Ek dra die kus met al ons foto's wat lag
En die jare sal getuig van ons lewe se gedig
[Verse 2]
En al voel die pad vergete
In jou sien ek 'n rede
Dat ek hier by jou moet wees
[Chorus]
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
[Verse 3]
Wie kan die see se duisend stories vertel?
Dis die diepte van jou siel wat my lewenslank bekoor
Jy sê die woorde wat my lippe verwag
Met jou hande om my lyf en jou hare agteroor
[Verse 4]
En vir jou wil ek belowe
Jy's deel van my verhale
Saam met jou wil ek die lewe skryf
[Chorus]
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
[Verse 5]
Dis die wind se koers
Wat my na jou toe dra
Niemand kan my keer
Om elke dag jou hart te vra
[Chorus]
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees
[Chorus]
Oh laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
Laat die vure brand, laat die storm kom
Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is
Dat jy myne is
Written by: Jacques De Villiers, Joshua Na Die Reën, Tinus van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...