Video musical
Video musical
Créditos
Artistas intérpretes
Gerhard Steyn
Intérprete
Nadine
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Gerhard Steyn
Autoría
Letra
Ons twee, ons twee was nog altyd anders
Die wêreld noem ons buitestaanders
Maar 'n hart wat vergeet het onthou
Ons twee, ons twee het saam al gesukkel
In swaarkry kan liefde verdubbel
En 'n hart wat vergeet het onthou
Ons twee, ons twee verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee, ons was nog altyd 'n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee, ons twee se arms word sterker
Ons arms verander in vlerke
En ‘n hart wat verdwaal het berou, berou
Ons twee, ons twee verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee, ons was nog altyd 'n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee was nog altyd anders
Die wêreld noem ons buitestaanders
'n Hart wat vergeet het onthou
'n Hart wat vergeet het onthou
Ons twee, ons twee verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee, ons was nog altyd 'n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Ons twee, ons twee verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou's dit ons twee
Written by: Gerhard Steyn


