album cover
Sing
353
Christian & Gospel
Sing fue lanzado el 24 de marzo de 2017 por Retief Burger como parte del álbum Sing - Single
album cover
Fecha de lanzamiento24 de marzo de 2017
Sello discográficoRetief Burger
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM100

Créditos

Letra

[Verse 1]
Kom en loof die Heer
Bring jou lof en meer
Daar is geen ander
Wat Hom so verwonder
Loof die Heer
[Verse 2]
Hoor die waters druis
Die bome en berge prys
Die Here Almagtig
Heerser verewig
Loof die Heer
[Chorus]
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing
Tot die son opkom
Alles wat asem het, sing
En loof die Heer
[Verse 3]
Oor die aarde heen
Juig ons oor die Een
Wat mense verander
En red uit hul sonde
Loof die Heer
[Chorus]
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing
Tot die son opkom
Alles wat asem het, sing
[Chorus]
Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing
Tot die son opkom
Alles wat asem het, sing
En loof die Heer
[Verse 4]
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Goedheid van die Here
[Chorus]
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing
Tot die son opkom
Alles wat asem het, sing
[Chorus]
Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing
Tot die son opkom
Alles wat asem het, sing
En loof die Heer
Written by: Retief Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...