Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
4Werke
4Werke
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Don Kelly
Don Kelly
Letra
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Letra
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composición
Marc Brendon
Marc Brendon
Composición
Ricus Nel
Ricus Nel
Composición

Letra

Deur al die tye sal ek jou dra
Trap in my spore, vir jou gemaak
Volg net ons roete, gee my jou soete
Lippe om myne warm te maak
Ek sien geen lewe sonder jou langs my, sonder jou langs my
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val
En die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde, tel al die woorde
Al die beloftes, alles wat ek jou gee
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val
Soveel seisoene van liefde raak
So onvergeetlik vir my gemaak
Want in jou skoonheid wil ek verdwaal
Jy't my uit diepe gate kom haal
Ek sien geen lewe sonder jou langs my
Sonder jou langs my
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val
En die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde, tel al die woorde
Al die beloftes, alles wat ek jou gee
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die Hemel val
Die kurwes van jou lyf
Die mooiste woorde skryf
Sal berge vir jou skuif
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val
En die sand en die see met jou hart vervang
En elke korrel liefde, tel al die woorde
Al die beloftes, alles wat ek jou gee
Ek sal die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Nog voor dit uit die hemel val
Die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Die son en die maan en die sterre vir jou gaan haal
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...