Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
4Werke
Intérprete
Nicholis Louw
Intérprete
Ray Dylan
Intérprete
Elizma Theron
Intérprete
Monique Steyn
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Don Kelly
Letra
Marc Brendon
Letra
Niel Schoombee
Letra
Pierre Rossouw
Composición
Letra
Jy het gesê ek is lief vir jou
Jy het gesê ek wil jou hou
En die wêreld is ons twee sin onthou
Jy het gesê jy wag vir my
Jy het gesê jy kom my kry
En dis hier waar ek bly en dis hier waar ek bly
Soek jou arms rondom my
Sal jy kom om my te kry
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek is moeg gepraat
Wil eerder aan jou raak
Jou lippe voel teen myne
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek
Maar nou moet jy my wys
Met jou hand op my hart
Jy het gesê die tyd is nou
Jy het gesê ons moet saam bou
En ons drome sal als waar word onthou
Jy het gesê dis net ons twee
Jy het gesê jy sal als gee
So ek wag net vir jou om my styf vas te hou
Soek jou arms rondom my
Sal jy kom om my te kry
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek is moeg gepraat
Wil eerder aan jou raak
Jou lippe voel teen myne
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek
Maar nou moet jy my wys
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Ek is moeg gepraat
Wil eerder aan jou raak
Jou lippe voel teen myne
Hand op my hart
Klim ek op hierdie pad
Jou woorde sal my lei
Tot waar jy wag vir my
Elke gesprek se woorde was perfek
Maar nou moet jy my wys
Hand op my hart
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw