Video musical

Vuur Hier Binne My
Mira el video musical de {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fredi Nest
Fredi Nest
Composer

Letra

Daar's 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand Met 'n krag wat my bewonder oor die grootheid van U mag Dit laat my weg draai van die wereld Dit laat my nederig voor U dal Daar's 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand Ja dit brand om oor te gee aan die roep stem Groote Heer Dit is nou my keuse die koningkryk O my Heer Ja ek vra net vir die lyding uit genade God O my Heer Ek leef net vir die Vader aan my koning al die eer En die uitroep van U naam En die wonders keer op keer Laat my wandel in die vrede, Grootte Heer
Writer(s): Nest Freddy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out