Video musical

Hart Op My Mou
Mira el video musical de {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Haikü
Haikü
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jaco Alberts
Jaco Alberts
Songwriter
Hein Bosman
Hein Bosman
Songwriter

Letra

Kyk na my mou Dis alles daar Alles wat ek voel geopenbaar Ek was nog nooit bang om oop kaarte te speel nie Nog nooit probeer om dit weg te steek nie As ek sê jy lyk mooi Is dit wat ek dink Vat dit vir wat dit is As ek my naam weg gooi Om die boodskap oor te dra Sal jy miskien verstaan My hart het lankal jou naam op Ek dink aan jou as ek wakker word En voor ek gaan slaap Soveel vrae wat in my kop rondgaan As jy net jou hart op jou mou ook sou dra Dan sou ek weet waar ek staan Partykeer dink ek, ek praat te veel En dan wil ek die lafaard speel Maar voor ek my oë knip Het ek my weer kwesbaar gemaak My mond verby gepraat As ek sê jy lyk mooi Is dit wat ek dink Vat dit vir wat dit is As ek my naam weg gooi Om die boodskap oor te dra Sal jy miskien verstaan My hart het lankal jou naam op Ek dink aan jou as ek wakker word En voor ek gaan slaap Soveel vrae wat in my kop rondgaan As jy net jou hart op jou mou ook sou dra Dan sou ek weet waar ek staan
Writer(s): Hein Bosman, Jaco Alberts Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out