Créditos
Artistas intérpretes
Fokofpolisiekar
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Wynand Myburgh
Autoría
Francois Badenhorst
Autoría
Hunter Kennedy
Autoría
Johan de Ridder
Autoría
Jaco S Venter
Autoría
Letra
Tuisgemaakte sosiale wapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
Die begraafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus
Dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my
Dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek't spesiaal my are vir jou oop gesny
En sê net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop
Bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie
Oor die onregverdigheid van die lewe nie
Niemand lewe rerig nie
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Sê net dit lyk mooi
Sê net dit lyk mooi
Ek het al daai fokken kak gesluk
Myself probeer verdrink
Sê net dit lyk mooi
Sê net ek is mooi
Paniek bevange angstig en alleen
'N Prins van donkerte ek dien myself alleen
Written by: Fokofpolisiekar

