Video musical

Incluido en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Refentse Morake
Refentse Morake
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Letra

Daar's 'n vrou in die View, ons noem haar sommer Sannie Ek wou nog vir haar sê, maar die tannies sê sy kannie Sy ry rond in 'n BMW As tannie Sannie gas gee, moet jy wickets keer Sy's die vrou van 'n miljoenêr Hy's 'n Dokter en 'n Lawyer en 'n moviester Hy werk vêr in die VSA Vlieg 'n Jet vir al die kuiers in die RSA (Baie gevaarlik) Baie gevaarlik, stop dit dadelik Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê Maar wie gaan more oggend in jou arms lê? Gevaarlik, stop dit dadelik Jy speel met vuur, jy's 'n wille dier Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Tannie Sannie was die bruid van 'n haelgeweer troue Volksiebus, Honeymoon, skuiling teen die koue Dit was die tyd van die Hippies innie Kaap Soen haar lippe, maak haar warm, het maar min geslaap Die tannies van die View, hou nie van tannie Sannie Sy wandel in geluk, en daar's min wat sy nie kannie, sy Sy die girl, sy't 'n PVA In haar motor speel 'n plaat uit die FAK (Baie gevaarlik) Nooi, nooi, die Riekooi nooi Die Riekooi is gemaak Die Riekooi is vir my gemaak Om daarop te slaap Nooi, nooi, die Riekooi nooi Die Riekooi is gemaak Die Riekooi is vir my gemaak Om daarop te slaap Baie gevaarlik, stop dit dadelik Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê Maar wie gaan more oggend in jou arms lê? Gevaarlik, stop dit dadelik Jy speel met vuur, jy's 'n wille dier Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Jam blikke, vis blikke, 3 x 3 Ons is, ons is, weet julle wie? Aan al my tannies, as die dinge soms moeilik raak Onthou die liefde is die lewe, en jy maak nog saak Jy vra genade vir die kinders, bietjie water vir die gras Dat die strale van die son op my rug sal bak Jy lees kinderlike stories met 'n kinderlike lag Jy's 'n rots, bring lewe, 'n geleier van krag (Baie gevaarlik) Baie gevaarlik, stop dit dadelik Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê Maar wie gaan more oggend in jou arms lê? Gevaarlik, stop dit dadelik Jy speel met vuur, jy's 'n wille dier Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier Gevaarlik, stop dit dadelik Jy wil maar jy mag nie, dis die wet wat sê Maar wie gaan more oggend in jou arms lê? Gevaarlik, stop dit dadelik Jy speel met vuur, jy's 'n wille dier Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou Heito!, moenie worry nie, dis lekker hier by jou
Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Refentse Morake Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out