Video musical

Créditos

COMPOSITION & LYRICS
Riku Latti
Riku Latti
Songwriter

Letra

Jy sê dat jy my wil verstaan Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Jou sterre op my wentelbaan Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Jy raak my aan, jy sê jy's skaam Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Jy tel my op en ek speel saam Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief, Ek is smoorver... Jy tel2 my op en ek speel saam Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Smoorverlief, maar ek ken jou nie Jou sterre op my wentelbaan Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Smoorverlief, maar ek ken jou nie Ek ken jou Ek ken jou nie Ken jou Jy laat my weet jy't my gesoek Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Vertel vir my ek's in jou boek Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Jy raak my aan 'sof jy verlang Ek is smoorverlief, maar ek ken jou nie Jy vat my hand en ek stap saam Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Ek is smoorver... Jy tel my op en ek speel saam Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Smoorverlief, maar ek ken jou nie Jou sterre op my wentelbaan Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Smoorverlief, maar ek ken jou nie Jy tel my op, jy sê my naam Ek is smoorverlief, ek is smoorverlief Smoorverlief, maar ek ken jou nie Ek ken jou nie Ken jou Ek ken jou nie
Writer(s): Riku Lätti Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out