Letra

My cooler is gepak My stokke op die dak Ek het reverse oor iets Ek het my skoon ma gedra Ek dink what the Sewe pakke ys, Panado's en chips Het sy nog die vermetelheid Om my te vra vir dip Vir die chips Ek dink what the vis Ek gaan jou mis Ek hengel by die huis Ah ah N Koue bier en n stukkie vleis Ek hengel by die huis Ah ah Met n op blaas swembad En n pet shop vis Ah ah, ah ah Ek hengel by die huis Met skoon ma op die bank Is die rugby uit Want nou word ek blameer Vir haar geskeurde kuit Maar sy moes kyk Gee haar n klokkie maar Tot my spuit Begin daai klokkie lui Net voor my vissie byt Voor daai visse byt Ek dink what the vis Ek gaan jou mis Ek hengel by die huis Ah ah N Koue bier en n stukkie vleis Ek hengel by die huis Ah ah Met n op blaas swembad En n pet shop vis Ah ah ah ah Ek hengel by die huis Ek hengel by die huis Ah ah N Koue bier en n stukkie vleis Ek hengel by die huis Ah ah Met n op blaas swembad En n pet shop vis Ah ah ah ah Ek hengel by die huis Sy kom daar uit gehop Met n dop en n stok Sy sê ek wil n vissie vang Ag man skuif net op Skuif net op Ek dink what the vis Ek gaan jou mis Ek hengel by die huis Ah ah N Koue bier en n stukkie vleis Ek hengel by die huis Ah ah Met n op blaas swembad En n pet shop vis Ah ah ah ah Ek hengel by die huis Ek hengel by die huis Ah ah N Koue bier en n stukkie vleis Ek hengel by die huis Ah ah Met n op blaas swembad En n pet shop vis Ah ah ah ah Ek hengel by die huis!
Writer(s): Christoph Kotze, Johannes Gerhardus Brummer, Johan Voster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out