album cover
Staar
375
Afrikaans
Staar fue lanzado el 8 de julio de 2019 por Dirk Van Der Westhuizen Records como parte del álbum Stoom
album cover
ÁlbumStoom
Fecha de lanzamiento8 de julio de 2019
Sello discográficoDirk Van Der Westhuizen Records
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM125

Video musical

Video musical

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Autoría
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Autoría

Letra

Jy's 'n lekkerny, so moeilik om in die hande te kry
Jy kyk verby, heeltemal te mooi en te cool vir my
Maar hey, dis oukei (Dis oukei)
Jy's 'n heuningby, jy kom net hier in en vat wat jy kan kry
Jy's heeltemal te mooi en te hot vir my
Maar hey, dis oukei
Draai om en laat, laat my staar
Na die sexy rondom jou
Draai om en laat, laat my wag
Vir 'n soen en 'n vat aan jou
Draai om en staar
Staar na jou
Draai om en wag
Wag vir jou
Elke deel van jou en alles wat jy doen, hoe kan ek jou laat gaan?
Jy's milkshake as ek warm kry, kom sit by my
Want jy, jy's oukei (Jy's oukei)
Jy's 'n candy cane, draai hier om my soos jy my verlei
Vir jou wil ek vanaand teen my lippe kry
Ja jy, ek sal dit kry
Draai om en laat, laat my staar
Na die sexy rondom jou
Draai om en laat, laat my wag
Vir 'n soen en 'n vat aan jou
Draai om en staar
Staar na jou
Draai om en wag
Wag vir jou
Ja, ek kyk vir jou
Kan sien jy sien my
Komaan draai om
Draai om en laat, laat my staar
Na die sexy rondom jou
Draai om en laat, laat my wag
Vir 'n soen en 'n vat aan jou
Draai om en staar
Draai om en wag
Wag vir jou
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...