Video musical

Video musical

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Andriëtte
Andriëtte
Canto
Leah
Leah
Canto
Refentse
Refentse
Canto
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Canto
Christia Visser
Christia Visser
Canto
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Canto
Sean Butler
Sean Butler
Teclados
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Canto
Elizma Theron
Elizma Theron
Canto
Juan Boucher
Juan Boucher
Canto
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Canto
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Canto
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Canto
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitarra
Snotkop
Snotkop
Canto
Tarryn Lamb
Tarryn Lamb
Canto
Kurt Darren
Kurt Darren
Canto
Elandré
Elandré
Canto
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
Teclados
Raymond Green
Raymond Green
Guitarra
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bajo
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Batería
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitarra
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Canto
COMPOSICIÓN Y LETRA
Andre Swiegers
Andre Swiegers
Composición
Davin Kramer
Davin Kramer
Composición
Du Toit
Du Toit
Composición
H. A. Fagan
H. A. Fagan
Composición
Karen Zoid
Karen Zoid
Composición
Laurinda Hofmeyr
Laurinda Hofmeyr
Composición
van der Merwe
van der Merwe
Composición
Werilligh
Werilligh
Composición
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Sean Butler
Sean Butler
Producción

Letra

Hulle sê ons moet glo net soos die kinders
So is hierdie lewe dan net vir beginners?
Seuntjies word manne en gaan sit dan in 'n kroeg
En lyk moeg
My seun, jy moet luister as ek vir jou sê
Jy gaan eendag moet veg met als wat jy het
Soms gaan jy voel wat is die doel
Genoeg is genoeg
Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel
En dans in die somer se reën
En soek vir die reënboog langs die pad, my skat
Ek wil hê jy moet saam sing
Ek wil hê jy moet saam sing
Ek wil hê jy moet saam sing my kind
Ek het 'n huisie by die see, dis nag
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan
Teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg
Ver van hier weg
Skipskop, Skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders?
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye
As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan hoe ek sou voel?
Wie sou verstaan?
Oral om, om my heen is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees, vanaand
Alles is blou
Alles is blou
Alles is blou
Alles oor jou
Ek het gisteraand weer gewonder of ek jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel
Daar was 'n spook in my bed, sy wou my kaal uittrek
Sy wou my doop en my red
En by my vriende brag en sê
Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my
O, Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Daar's altyd moed wat in my steek, ja
Hey, hey, hey, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou
Hey, hey, hey, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Hey, hey, hey, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou
Hey, hey, hey, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Written by: Andre Swiegers, Davin Kramer, Du Toit, H. A. Fagan, Karen Zoid, Laurinda Hofmeyr, Werilligh, van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...