album cover
Krag
983
Afrikaans
Krag fue lanzado el 17 de abril de 2019 por Universal Music (Pty) Ltd. como parte del álbum Krag - Single
album cover
Fecha de lanzamiento17 de abril de 2019
Sello discográficoUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM89

Letra

In die donker dieptes loop ek en verdwaal
Deur 'n warrelwind wat my toekoms bepaal
Was ons eg
Was ons reg
Waarlik werd om voor te veg
Want ek verlang steeds na jou
Want as ek wil
En ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil
En ek ook wil
Dan maak ons plan
Want as ek wil
En ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil
En ek ook wil
Dan maak ons plan
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien
Al is ek nie volmaak nie?
As ek ophou vrees
Sal my hart genees?
Want tyd is nie my vriend nie
In die donker nag
Met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag
Want jy gee my krag
Ja, jy gee my krag
'n Klam bries oor my rug
Kom en laat my sug
Want ek is bang dat ons verlede
Met ons sal opvang
Is dit werd om weer te probeer
Het ons al genoeg geleer?
Want ek verlang steeds na jou
Want as ek wil
En ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil
En ek ook wil
Dan maak ons plan
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien
Al is ek nie volmaak nie?
As ek ophou vrees
Sal my hart genees?
Want tyd is nie my vriend nie
In die donker nag
Met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag
Want jy gee my krag
Ja, jy gee my krag
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien
Al is ek nie volmaak nie?
As ek ophou vrees
Sal my hart genees?
Want tyd is nie my vriend nie
In die donker nag
Met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag
Want jy gee my krag
Ja, jy gee my krag
Krag
Krag
Krag
Krag
Krag
Krag
Krag
Krag
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien
Al is ek nie volmaak nie?
As ek ophou vrees
Sal my hart genees?
Want tyd is nie my vriend nie
In die donker nag
Met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag
Want jy gee my krag
Ja, jy gee my krag
Want jy gee my krag
Ja, jy gee my krag
Written by: Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...