album cover
Op
2,242
Alternative
Op fue lanzado el 14 de febrero de 2021 por Spoegwolf (Pty) Ltd. como parte del álbum Groen
album cover
ÁlbumGroen
Fecha de lanzamiento14 de febrero de 2021
Sello discográficoSpoegwolf (Pty) Ltd.
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM

Letra

[Verse 1]
Jy sê ek moet jou toelaat om my lief te hê
Maak dit wat seer is weer iets om te sê
Wat die wêreld verander vir die wat stukkend is
[Verse 2]
Jy maak my wakker met 'n bries van 'n soen
Jy hou my wange asof jy iets kan doen
Met die fokop van my brein gee jou lyf ook prys
[Chorus]
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
[Verse 3]
Ek was 'n ninja in my pa-hulle se tuin
Lucky het my rondgejaag, ek't jou gekry
Toe ek hoog in ons boom na die maan toe was
[Verse 4]
Strale van silwer, onthou ek jou
Wat in my bulder maar aanmekaar hou
Ja, jou vorm het verander maar wat jy is kan nooit
[Chorus]
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
[Chorus]
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...