Letra

As die wêreld Vanaand sou vergaan En die mense soek na die sekelmaan En dis deurmekaar As die wêreld Vanaand sou vergaan En die mense soek na die sekelmaan En dis deurmekaar Eks opsoek Na iets wat ek verstaan Wie gaan my sondes dan nou dra? En eks deurmekaar En die land Is vir my 'n vreemde bestaan En ek verloor myself My tong dra jou naam Swaar En ek fluister Jou verdomde naam En ek vloek En ek skel die maan En ek soek En die land Is vir my 'n vreemde bestaan En ek verloor myself My tong dra jou naam swaar En ek fluister Jou verdomde naam En ek vloek En ek skel die maan En ek val En ek fluister Ek soek En ek vra Jou naam
Writer(s): Jodi Jantjies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out